Foto: Marita van der Vyver se amptelike Facebookblad
Marita van der Vyver se boek, Die coolste ouma op aarde, het reeds ’n paar mense geïnspireer om oor hulle eie oumas te besin. Toe vra ek haar om ons te vertel waar sy aan hierdie blink gedagtes gekom het.
* * *
Onthou, Marita nooi jou om ’n foto van jou en jou kleinkind op haar Facebookgroep te plak. Die oulikste foto sal jou die kans laat staan om saam met Marita te gaan koffie of tee drink wanneer sy volgende jaar weer Suid-Afrika toe kom. As jy slim genoeg is om ’n kopie van Die coolste ouma op aarde by jou foto in te sluit, dan gaan jy sommer nog punte bykry!
* * *
Koop Die coolste ouma op aarde hier.
* * * Lees ook: Benny Lindelauf: My ouma was ’n leunstoel vol stories Izak de Vries: My cool ouma die proffie Izak de Vries: My ouma was nie noodwendig die coolste nie
* * * Ek het vroeër vanjaar met Marita gesels oor haar siening van boeke vir die jongvolwassemark. Lees dié onderhoud hier.
Comments