Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.

Skilder van die Liefde
Ek wil graag een van my gunsteling gedigte met julle deel. In hierdie gedig gebruik die digter die beeld van ‘n skilder, sy rooi verf is op en nou kleur hy alles ‘n idilliese groen.
Die woord “liefde” kom nêrens voor nie maar word subtiel gesuggereer deur frases en woorde soos “languit ligt te wachten”, “ontroerd”, “zachte naaktheid”. Hy sê in der waarheid nêrens dat die vrou in die gedig sy geliefde is nie – tog word dit in die slotreël bevestig: “… heb ik nog altijd je lippen”
As ek in my lewe net één so ‘n gedig kon skryf, sou ek gelukkig kon sterf!
Als ik geen rood meer heb
Als ik geen rood meer heb
maak ik de bomen groen, de struiken,
het hele landschap wat ik schilder.
Dus ook het onkruid en het gras,
waarin je languit ligt te wachten roerloos
maar toch diep ontroerd, wanneer je later
het doek mag zien waar ik je rooie jurk
vervangen heb door zachte naaktheid,
waarvoor ik net als voor je glimlach
vooralsnog niet de kleur vond die je past.
Als ik geen rood meer heb,
heb ik nog altijd je lippen.
Paul Snoek (1933-1981)
@tina
Onlangse kommentare