Nagtelike Besoekers II

Maart 22, 2014 in Allerlei

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


mot-3

Zebra

 

 

Wat dink jy gaan hier uitbroei?

Zebratjies of marmotjies?

 

 

 

 

 

 

mot-6

Ingekleur

 

Kyk hoe geometries is die rooi merke.

6 antwoorde op Nagtelike Besoekers II

  1. Nice fodies, jy moet maar laat weet wat uitgebroei het.

  2. tina10 het gesê op Maart 22, 2014

    Wurmpies? Sal ook graag wil sien.

  3. Het gou vir jou die naam van tweede mot opgesoek.Dis ‘n tiermot.Familie:Arctiidae.Dis klein tot medium motte,almal is giftig,vandaar die helder kleure,hoofsaaklik daglewend.Ruspes is baie harig of het andersins helder kleurbande.Bron:Inseklopedie van Suid-Afrika..Erik Holm
    Ek hou baie van jou mot-(gevrete)inskrywings.*koes*!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.