The Great White Hunter

Februarie 10, 2014 in humor

Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.


Eat your heart out, Melissa Bachman!

hunter-3

Streepmuis
Die (ongelukkige) Prooi.

hunter-2

Rooivalk
Was vandag ‘n minder suksesvolle jagter.

hunter-4

The Great White Hunter!

hunter-1

Gotcha!
Morsdood is die Prooi.
En sy het nie eers ‘n Winchester gebruik nie.


17 antwoorde op The Great White Hunter

  1. Godiva het gesê op Februarie 10, 2014

    Grootwild jagter! 😉

  2. helaas moet die valke ook vreet en muis se kind kan lekker skade veroorsaak, al is hulle hoe ougat

  3. tina10 het gesê op Februarie 10, 2014

    Jy is darem gensloos lojaal teenoor die brakkie!

  4. Haai,daardie muis op die laaste foto,lyk soos ‘n speelding!Jy wou net kyk of ons oplettend is.Mooi foto’s!

  5. Ek hoop die Bachman vroumens het die boodskap gekry!

  6. Dis baie cute
    🙂
    Watter soort hondjie is dit want sy is net te dierbaar?

  7. Bwahaha Dis te oulik, Kan die Groot Wilde Meedoënlose Jagter dalk by my kom kuier ? Die muise eet die druiwe van my prieel op die stoep af, hy hoef nie eers in die veld te jag nie, Sommer van die stoepstoel af.

  8. Gevaarlik verby. Ek sal bang wees om jou deurklokkie te kom lui. 😉

  9. Ek was te lui om van jou blogmonitor gebruik te maak en nou weet ek nie wie blog wat nie! 🙁

    • @rosiemetdorings:
      Hmmm. Ek sien jy het nou by die monitor aangesluit. Mooi so! Gaan nou na die Gewilde Blogs (Volg die skakel vanaf die Menu Bar reg onder die Logo. Die lys van gewildes is al die blogs wat reeds deur die monitor dopgehou word.

      Jou kennisgewing kom per epos binne gemiddeld 15 minute na ‘n nuwe blogpos verskyn het.

      Die kolom heel links laat jou toe om vinnig op enige van die gewilde blogs in te teken met een kliek.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.