Gullible’s Travels
Januarie 4, 2014 in aardverwarming, humor, katastrofes
Klik hier vir die Blog Monitor – kry ‘n kennisgewing as jou gunsteling bloggers inskrywings maak.
Dis nou hoe Prof Turney se joyride na die Suidpool genoem kan word:
Gullible’s Travels.
charly hardy het gesê op Januarie 4, 2014
Nee ek gaan niks sê ni e behalwe dat ek hou van die woord Gullible’s Travels
Ek ken baie wat sulke reise onderneem maar dit gaan nie oor aardverwarming of nie aardverwarming nie
😀
tina10 het gesê op Januarie 5, 2014
Wel as Joost kan reis om ‘n paar rugbytuie uit te deel, kan oompie Turney wat darem ‘n Prof is seker ook maar reis om watter rede ook al… Daar is mos geld vir alles behalwe honger mense
vuurklip het gesê op Januarie 5, 2014
Joost gebruik nie die belastingbetaler se geld nie. Turney se makietie vir o.a. Vrou en kinners is grotedeels deur die belastingbetaler gefinansier.
exionperfexi het gesê op Januarie 5, 2014
🙂
Carol R @ Losbek het gesê op Januarie 5, 2014
Jip! 😉
Henry @kompethenry het gesê op Januarie 5, 2014
Jip!
En die regtige gullible een is Jan Taks!
Nice een!
perdebytjie het gesê op Januarie 5, 2014
Die doel heilig die middele! 😆