Vaarwel.

Desember 6, 2013 in Allerlei

madiba

afskeid

een vir een
sterf my wortels af.

blare doen afstand
van opgegaarde son
uit vergange seisoene.

die skors van my verweer
teen vervloë storms los
en val weg.

naak
bly my geen skans

©vuurklip

5 antwoorde op Vaarwel.

  1. tina10 het gesê op Desember 6, 2013

    Aangrypend soos altyd.

  2. Mooi,vuurklip!

  3. Hy was ‘n groot seder! Mooi gedig, Vuurklip!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.