Nostalgie

November 1, 2013 in Allerlei

[subscribe2]

IMG_0330

Rode kool met krenten,

Kost maar zeven senten.

6 antwoorde op Nostalgie

  1. tina10 het gesê op November 2, 2013

    Mooi foto…

  2. Ek hou van jou foto!

  3. *grin*

    Niks kos regtig meer net sewe sent nie…

    Slim om korinte in die rooikool te sit – hoort lekker te wees!

    • vuurklip het gesê op November 3, 2013

      Dis ‘n vooroorlogse Nederlandse jingle. In daardie dae het straatventers van alles en nogwat van deur tot deur verkoop en/of herstel. Mosterd, brood, sambrele, potte en panne, messeslypers, ens. ens. Die venters se lokroepe was dikwels musikaal en humoristies.
      “Verse mosselen, verser dan gisteren, en gisteren waren ze al vers!”
      “‘k Heb mooie, ‘k heb rooie radijs!”
      “Wie heeft er paraplu te maken?”

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.