Tuin en Tuinier III
Oktober 31, 2013 in Allerlei
[subscribe2]Jy onthou dalk Tuin en Tuinier I en Tuin en Tuinier II? Indien nie, gaan kyk eers daar!
Hier is die derde aflewering.
Reën of Kersversiering? Die tweede en derde fotos zoom in op die eerste. Kliek op ‘n foto om dit groter te maak.
lora2me het gesê op Oktober 31, 2013
O, dis mooi. Sprokiesagtig. Ons het aan die Ooskus baie mos op ons trappies gekry, nogal glad, maar lieflik. Dis natuurlik ‘n teken dat die lug baie skoon is. Die waterdruppels lyk amper asof hulle klein wêreldjies van hul eie bedek a.g.v. die weerkaatsing.
Henry @kompethenry het gesê op Oktober 31, 2013
Jis dis mooi foties – en dis noggie eers krismis nie!
Nou wag ons net virrie sneeu!
tina10 het gesê op Oktober 31, 2013
Mag ek jou vra waarom jy nie op kommentaar reageer nie? Ek voel half ongemaklik … so of ek iets verkeerd doen?
vuurklip het gesê op Oktober 31, 2013
Nee, deels luigeid, deels werkdruk …
Sorrie, sal probeer flukser wees!
tina10 het gesê op November 2, 2013
@vuurklip Dis heeltemal reg so Mens is net altyd bang as bloggers nie antwoord dat hulle liewer nie kommentaar wil hê nie.
Carol R @ Losbek het gesê op Oktober 31, 2013
Sjoe, maar did mooi!
perdebytjie het gesê op Oktober 31, 2013
Sjoe dis mooi!Laat my dink aan daardie glashouertjies met die prentjies in en as jy dit so skud,dan is daar sneeuvlokkies wat val.
rosiemetdorings het gesê op Oktober 31, 2013
lekker om so met die kamera te kan speel