Maer wurms, haarwurms …

September 17, 2013 in Uncategorized

As jy die wurm-liedjie ken is jou sell-by-date lankal verby …

Gesien in ons tuin:

wurm-1

 

en van naderby:

wurms-1

9 antwoorde op Maer wurms, haarwurms …

  1. Jy kyk al fyner!

  2. tina10 het gesê op September 17, 2013

    Sjoe… elke eiertjie kom toe uit. Die lente is voorwaar met ons!

  3. Sjoe hulle koek saam

  4. eeuw en toe deel jy dit uit, een vir elke plant 😉

  5. Ek het gister so wurm in die middel van die pad sien loop, stokalleen toe wonder ek nogals van waar gehasi….

  6. Rof!

    Hou nie van wurms nie…

  7. vega het gesê op September 17, 2013

    WURMS FREAK MY UIT.

  8. Ek hou van wurms.Mens moet nooit vergeet dat hulle verander in die mooiste skoenlappers of motte,Aan hierdies moet mens liewer nie vat nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.