Ek het jou mos gesê! (Jy sal dit nie in Die Burger lees nie.)
Maart 18, 2013 in Uncategorized
Hier is ‘n uittreksel:
The Mail on Sunday today presents irrefutable evidence that official predictions of global climate warming have been catastrophically flawed.The graph on this page blows apart the ‘scientific basis’ for Britain reshaping its entire economy and spending billions in taxes and subsidies in order to cut emissions of greenhouse gases. The graph shows in incontrovertible detail how the speed of global warming has been massively overestimated. Yet those forecasts have had a ruinous impact on the bills we pay, from heating to car fuel to huge sums paid by councils to reduce carbon emissions. The eco-debate was, in effect, hijacked by false data. –David Rose, Mail on Sunday, 17 March 2013
vega het gesê op Maart 18, 2013
Ja, ek het hulle ok gesê 🙂 Maar dis goeie nuus is dit nie?
blikskottel het gesê op Maart 18, 2013
Jare terug het ek al Russiese wetenskaplik verslae gelees wat gereken het ons is eintlik oppad na ‘nn ystydperk en dat die aard verhittings ding net ‘n klwin blip was. Natuurlik was die elite vinnig om dit uit te buit en belastings voor te stel om gewone mense nog verder te beroof. Nou wonder ek of al daai belasting weer verwyder gaan word? Seker nie?
vuurklip het gesê op Maart 19, 2013
Jip dit was in die sewentigs. Kyk maar na Times Magazine se rekord:
http://www.greatglobalwarming.com/
rosiemetdorings het gesê op Maart 18, 2013
ja, ja…………
Henry @kompethenry het gesê op Maart 19, 2013
*grin*
frik van eeden het gesê op Maart 19, 2013
@vuurklip
Ek is dit eens met hierdie bevinding dat die actuals besig is om uit dit voorspellingsgebied uit te beweeg – na die koeler kant toe.
Ek soek egter steeds ‘n verklaring hoekom groot gletsers se punte terugsmelt – in my leeftys tot 10 km die binneland in, in Groenland en Alaska. Verder was die Noordpool ys gedurende laasjaar se noordelike somer, die kleinste in mensetyd – ‘n skeepsdeurvaart tussen Asië en Europa was vir die eerste keer moontlik noord van Alaska. Dit puzzle my.
vuurklip het gesê op Maart 19, 2013
Hoewel die aarde se temperatuur die afgelope +/- 17 jaar nie verder verwarm het nie, is dit nietemin warmer as sedert die sg. Klein-Ystyperk en sal die arrde se ys-volume noodwendig minder wees as sedert daardie tydperk. Die afgelope paar jaar het gletsers weer iewat gegroei wat te verwagte is met die effense afwaartse neiging in temperatuur. Dis nie korrek dat die Noorpoolys die kleinste was in mensetyd nie. Tydens die Middeleeuse Warm Tydperk was daar minder ys as tans – Groenland het selfs graan na die vasteland uitgevoer en in Engeland is in daardie tyd wingerde aangelê en wyn gemaak.