Het jy gehoor?

Februarie 19, 2013 in Uncategorized

 

Die jaarlikse Oscar toekenning se naam gaan verander!

Ek wonder hoekom?

 

13 antwoorde op Het jy gehoor?

  1. vega het gesê op Februarie 19, 2013

    Elke liewe Oscar grappie of storie maak my hart siek.

  2. adage het gesê op Februarie 19, 2013

    Aggenee
    🙁

  3. meesal bietjie ongevoelig hierdie grappies, terwyl die saak nog sub judice is , maar sal alle Pistoriusse nou ook hul vanne gaan staan en verander na Pretorius ?

  4. tina10 het gesê op Februarie 19, 2013

    eeeeemmmm … betroubare bron?

  5. Moet ek lag???

Los ’n antwoord vir vega. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.