Wie moet ons bedank?

Junie 7, 2012 in Sonder kategorie

Die Nulldienstebank! Daai bank wat so graag jou geld vat en Nulldienste lewer.

Kyk maar self:

Onderaan die dokument sien jy ook:

Onthou asseblief dat die volgende geld vir nullbankdienstebetalings na nie-null-bankrekeninge.

14 antwoorde op Wie moet ons bedank?

  1. welkom by BLAPSA!

  2. Perdebytjie het gesê op Junie 7, 2012

    Hehe!

  3. Oh ho .. die moedersmaatskappy Barcklays gaan nie hiervan hou nie . Sekerlik kan die culplrit ook nie sommer gefire word nie want dan is dit sweerlik weer rassisme .

  4. LOL. Null is wat ‘n databasis antwoord as daar nie data in ‘n veld is nie. Nietemin ongelukkig akkuraat.

  5. GAPSA

  6. postatdo het gesê op Junie 7, 2012

    Nah…it’s IT…no racism involved…

  7. zephur het gesê op Junie 7, 2012

    Ja ek sien hulle is in geldelike verknorsing…

    Nou die dag toe ek gaan geld trek by die OTM, toe kry ek net die boodskap…

    ‘Onvoldoende Fondse’

  8. hahahaaaaa, Zeppiekostelik !

  9. lora2me het gesê op Junie 7, 2012

    Ek is bekommerd oor die betrokke bank se sake, want hulle wou onlangs hordes mense afdank en hier plaaslik, is ‘n besige tak toegemaak om “glo” eendag elders weer in die lewe geroep te word wat ek betwyfel.

  10. HeavyHenry het gesê op Junie 7, 2012

    *grin*

  11. TS het gesê op Junie 7, 2012

    Sulke bliksems!

  12. skaawagter het gesê op Junie 11, 2012

    Bestaan hulle sowaar nog na al die Bankkor_dramas?

  13. Twaksak het gesê op Julie 3, 2012

    Maria se melkkoei…

  14. Haaaallloooooo! Anybody home!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.