Bid of slaap?

Junie 4, 2012 in Sonder kategorie

Die onlangse Global Atheists Convention. Kyk hoveel mense sit met toe oë.

Dalk is Sam Harris (https://www.youtube.com/watch?v=ITTxTCz4Ums) se voordrag die oorsaak.

Maar laat hy hulle bid of sus hy hulle aan die slaap?

9 antwoorde op Bid of slaap?

  1. Dit spyt my dat elk nie die tyd ( een uur !) sal kan afknyp om die hele video deur te sit en kyk nie , en as dit dan daartoe lei dat my opinie oningelig sou wees , Pardon ! – maar is slaap en bid nie maar vir alle belydende ateiste een en dieselfde ding nie ?

  2. TS het gesê op Junie 4, 2012

    Niemand word sekerlik gedwing om so konvensie by te woon nie?

  3. lora2me het gesê op Junie 4, 2012

    Dit moet slaap wees, want hulle bid mos nie tot iets/iemand nie. Dalk is hulle in ‘n “trance”. Kyk na die man met die arms gekruis – ek dink nie hy wil daar wees nie.

  4. vuurklip het gesê op Junie 4, 2012

    “belydende ateïs” – dit maak net soveel sin as die term “christelike ateïs” en die vraag of bid en slaap vir ‘n ateïs dieselfde ding is, is nog ‘n voorbeeld van verwarde denke.

  5. AdageOne het gesê op Junie 4, 2012

    Net soos in die kerk – mense wil graag daar gesien word maar raak aan die slaap.
    Meer as een ouderling toe ek kind was het kliphard begin snork
    🙂

  6. vuurklip het gesê op Junie 4, 2012

    Nee, hy’s al een wat wakker lyk!

  7. baie nuwe geloofshervormers is christelike ateiste

  8. HeavyHenry het gesê op Junie 4, 2012

    Klink na ‘n dead boring byeenkoms!

  9. Perdebytjie het gesê op Junie 7, 2012

    Hulle hou ‘n oomblik van stilte vir Christopher Hitchens wat onlangs oorlede is.Dit wys net hoe iets uit verband geruk kan word en heeltemal die verkeerde persepsie gee.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.