Op hooghe Pote
April 24, 2012 in Sonder kategorie
Hierdie besoeker het enkele dae in ons kombuis vertoef en blitsig op hooghe pote die werksoppervlaktes verken. Ek kon nie vasstel watter kosvoorkeure die kalant gehad het nie – al my pogings om gourmet disse voor te sit is met minagting bejeën en met klaarblyklike minagting verwerp.
Let op die pragtige groen oë.
loudavisi het gesĂȘ op April 24, 2012
As dit ‘n muskiet is – net een hou!
đ
Lieflike foto, meester gogga-fotograaf
vuurklip het gesĂȘ op April 24, 2012
Nee, dis nie ‘n muskiet nie – en sover ek weet heel onskadelik en dus welkom in die huis.
loudavisi het gesĂȘ op April 24, 2012
Ok, moet sĂȘ met die hogere pote lyk dit verdag.
Weet jy al wat dit is?
vuurklip het gesĂȘ op April 24, 2012
Dis ongetwyfeld ‘n VVO oftewel UFO.
(Vreemde vlieëne voorwerp/Unidentified flying object)
Hehe.
loudavisi het gesĂȘ op April 24, 2012
HA!
Die groen kop is die bewys!
skaawagter het gesĂȘ op Mei 6, 2012
n Groenoog- wynvlieg?