Nog ‘n “terminaal” sieke?
Desember 2, 2011 in Sonder kategorie
Who, me?
Sy appèl is verwerp en tronk is sy voorland, oftwel staar hom in die gesig soos Die Burger so graag sê. Hy het glo ineengestort toe hy die uitslag gehoor het, en is nou in die hospitaal.
Any odds that we’ll have another “terminally” ill prisoner out on parole recuperating on the golf course?
rosiemetdorings het gesê op Desember 2, 2011
sien nou net die ou moet gaan aanmeld
TS het gesê op Desember 2, 2011
dis om van naar te word
raymond 2009 het gesê op Desember 2, 2011
Maar as ek steel sal ek nie kwalifaai nie ek is te wit.
lora2me het gesê op Desember 2, 2011
Ek het ook nogal daaraan gedink. Dis eienaardig dat ‘n oud-polisieman so bang vir die tronk is terwyl hulle heeldag sê hoe goed dit daar gaan. Hy is natuurlik ‘n “fall guy” vir ‘n paar ander ouens wat skotvry uit hierdie petalje kom.
Perdebytjie het gesê op Desember 2, 2011
Ander ouens moet aanmeld en tronk toe, al stort hulle in duie. Ek hoop nie ons het weer ‘n shaky situasie hier nie. Maar wie weet?
loudavisi het gesê op Desember 2, 2011
Kom ons wag om te sien wat die volgende hoofstuk van hierdie absurde verhaal gaan wees.