Kadoef!
September 15, 2011 in Sonder kategorie
Kadoef!
Dis was die geluid toe ek op my rug geval het!
Die Rede?
Zuma appoints inquiry into arms deal
September 15, 2011 in Sonder kategorie
Kadoef!
Dis was die geluid toe ek op my rug geval het!
Die Rede?
Zuma appoints inquiry into arms deal
gobetween het gesê op September 15, 2011
Wishing you a speed recovery from this shocking news.
vuurklip het gesê op September 15, 2011
Hehe. I wasn’t hurt, just shocked!
TS het gesê op September 15, 2011
Jy kan maar opstaan want daar is sekerlik ‘n selfgesentreerde motief agter.
rosiemetdorings het gesê op September 15, 2011
gaan nou afhang wie aangestel word om die inquiry te doen en wat bevinding agterna gaan wees
monicahaddad het gesê op September 15, 2011
Sy Judge is mos nou in plek…….
loudavisi het gesê op September 15, 2011
Whoopa!
loudavisi het gesê op September 15, 2011
Dit is rugopvalbare nuus.
HeavyHenry het gesê op September 16, 2011
Its like going to the toilet:
A lot of paper is used, a report is heard, and the matter is dropped…
Geitjie1 het gesê op September 16, 2011
Nog ‘n ondersoek, wat niks gaan oplewer en niemand skuldig gaan wees nie? Ek vertrou nie hierdie spulletjie nie…………………