Kadoef!

September 15, 2011 in Sonder kategorie

Kadoef!

Dis was die geluid toe ek op my rug geval het!

Die Rede?

Zuma appoints inquiry into arms deal



9 antwoorde op Kadoef!

  1. Wishing you a speed recovery from this shocking news.

  2. Hehe. I wasn’t hurt, just shocked!

  3. TS het gesê op September 15, 2011

    Jy kan maar opstaan want daar is sekerlik ‘n selfgesentreerde motief agter.

  4. gaan nou afhang wie aangestel word om die inquiry te doen en wat bevinding agterna gaan wees

  5. Sy Judge is mos nou in plek…….

  6. Whoopa!

  7. Dit is rugopvalbare nuus.

  8. Its like going to the toilet:

    A lot of paper is used, a report is heard, and the matter is dropped…

  9. Nog ‘n ondersoek, wat niks gaan oplewer en niemand skuldig gaan wees nie? Ek vertrou nie hierdie spulletjie nie…………………

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.