Dit was mos die dertiende!

September 14, 2011 in Sonder kategorie

Gister, 13 September het ‘n soortgelyke wrak agter teen my nuwerige tweedehandse Polo vasgery.

Gelaai met 6 of meer Zim immigrante.

Geen ID, geen rybewys, geen versekering, geen geld. 

Waarskynlik ook geen brieke …

Foto: fc06.deviant.art.net

4 antwoorde op Dit was mos die dertiende!

  1. Dis mos om van te $#@!!

  2. En dai ou karre se velle is so hard!

  3. TS het gesê op September 14, 2011

    Eish.. sterkte

    Hoop die skade is nie te veel nie

  4. Eish!

    Was dit Merc – 1, Polo – 0?

    ek hoop jy is verseker…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.