Eienaardig!

September 8, 2011 in Sonder kategorie

Hier is een van ons duur duikbote.

Ons sien hulle nooit onderwater nie!

Die slimmer een in die huis reken die duikknoppie is gebreek …

7 antwoorde op Eienaardig!

  1. Duh – ek wil nou nie snaaks wees nie, maar…

    “Ons sien hulle nooit onderwater nie!”

    Is eintlik moer snaaks!

  2. Sou dit hulle keer om te duik? Ek dink nie so nie. Dalk word die bote soos taxi’s bedryf!

  3. Nè!

  4. Ook moontlik, ja.

  5. Jinne! Wat vertel jy my nou!

  6. Ek het iewers gelees niemand is gesertifiseer om met hulle te duik nie.

  7. Ek ook!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.