What’s in a name?

September 5, 2011 in Sonder kategorie

Ek hoor jy kan nou boerewors in Londen koop, (http://www.thesavanna.co.uk/)

En wat noem jy daardie Ingelse wors?

Anglo-Boer Wors.

4 antwoorde op What’s in a name?

  1. katrina het gesê op September 5, 2011

    Haha, skerp!

  2. TS het gesê op September 5, 2011

    hehehe… darem erg beleë die wors!

  3. jy stap in daardie SA winkels in, dan weet hulle ziltz van die produkte af – Kan kwalik Ingels praat

  4. Hahaha!
    Die foto is so goed en kan die wors ruik..

Los ’n antwoord vir rosiemetdorings. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.