The aliens are coming to save us, from ourselves.
Augustus 21, 2011 in Sonder kategorie
Inderdaad.

Volgens ‘n pas verskene akademiese (sic) artikel loop ons die gevaar dat aliens ‘n pre-emptive strike sal uitvoer as hulle sien hoe ons besig is om die aarde te vernietig.
Moenie sê jy is nie gewaarsku nie.
Lees hier en hier.
TS het gesê op Augustus 21, 2011
mmmmmm… as jy so sê!
Bileamsedonkie het gesê op Augustus 21, 2011
ET, come kick our ass…
loudavisi het gesê op Augustus 21, 2011
lyk meer of hulle help met die vernietiging!
Sal nou hier en hier gaan lees.
; )
HeavyHenry het gesê op Augustus 22, 2011
“Duck you sucker!”
Bietjie moeilik as die hele aardbol die teiken is…
Nice pos!
palamino het gesê op Augustus 23, 2011
Ek aktiveer solank die infinity screen
skaawagter het gesê op September 7, 2011
Is hulle dan nie alreeds hier tussen ons nie?