Sonkrag is die antwoord!

Julie 5, 2011 in Sonder kategorie

Kyk net hoe laat dit die bossies groei!

6 antwoorde op Sonkrag is die antwoord!

  1. Neander het gesê op Julie 5, 2011

    Oneffektief, seg ik tegen jouw.

  2. TS het gesê op Julie 5, 2011

    mmmmm … ek wonder darem In Botswana het elke huis ‘n paneel op sy dak.

  3. pasella het gesê op Julie 5, 2011

    Slim plan. Die sonenergie maak sommer die opbrengs van die plante gaar. Plant aartappels en pluk tjips!

  4. vuurklip het gesê op Julie 5, 2011

    Hmmm. Kan jy jou indink as elke huis in ZA ook sonpanele sou installeer? Dink aan al die batterye in elke huis. (Die Son skyn net bedags, en ons wil snags lig hê). Dink aan die recycling van miljoene batterye.

    Maar dalk is hulle panele vir warm water – as jy nie eers Eskom het nie, is daar geen ander uitweg as jy warm wil stort nie.

    Die dag wat ‘n belegging in sonpanele vir warm water binne minder as 5 jaar ‘n wins begin toon, sal ek dit oorweeg.

  5. Trakie het gesê op Julie 5, 2011

    Hehehe, jip!

  6. vuurklip het gesê op Julie 5, 2011

    Slem kjend!

    Laat ook ‘n paar tollies wei en jy pluk sommer die ‘burger saam met die tjips …

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.