Waar kry jy daardie hoed?

Junie 26, 2011 in Sonder kategorie

Maar ek wil nie met jou ruil.

Is daar weirder hooftooisel as onder kerklikes?

Verbaas dit jou dat hulle ook rokke dra?

2 antwoorde op Waar kry jy daardie hoed?

  1. TS het gesê op Junie 26, 2011

    sy neus sal brand

  2. loudavisi het gesê op Junie 26, 2011

    Dit is weird, ja.
    Dalk was die koninklike troue se gaste se hoede effe weirder?

Los ’n antwoord vir TS. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.