Nagtelike besoekers

Junie 21, 2011 in Sonder kategorie

Hierdie motte het elk ‘n vlerkspan tussen 1 en 2 cm.

9 antwoorde op Nagtelike besoekers

  1. Eerste twee uitstekende fotos en glo my wel hier in Constantai het ek hulle nog nie gesien nie.

  2. TS het gesê op Junie 21, 2011

    grillerig…

  3. vuurklip het gesê op Junie 21, 2011

    Hulle is klein! Ek sien elke oggend motte wat ek nog nooit tevore gesien het nie …

  4. kan hulle nou nie as pragtig beskryf nie, maar interessant, baie beslis

  5. lora2me het gesê op Junie 21, 2011

    Ek kan my verkyk aan wollerige motte – veral die wat vals oë op hul vlerke het.

  6. vuurklip het gesê op Junie 21, 2011

    Het eendag ‘n opgekrulde droë blaar op die kombuisvloer opgetel – net om te ontdek dat dit ‘n mot is met die afbeelding van so ‘n blaar op die vlerke. “n driedimensionele afbeelding!

  7. vuurklip het gesê op Junie 21, 2011

    HendrikDanig?

  8. loudavisi het gesê op Junie 21, 2011

    Jy is ‘n meester klieker, Vuurklip!
    Dankie vir die deel

  9. HeavyHenry het gesê op Junie 22, 2011

    Cool!

    Lekker foties!

Los ’n antwoord vir lora2me. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.