So eg en tradisioneel soos?

Junie 15, 2011 in Sonder kategorie

Volkspele!

Die meriete van pre-koloniale Afrika-regeringsvorms is nie tersake nie. Maar ‘n tradisionale Afrika-parlement bestaan nie, het nooit bestaan nie.

Die be-oogde nuwe parlement teen R1.4 miljard sa net so eg tradisioneel wees soos eg tradisionele Volkspele.

6 antwoorde op So eg en tradisioneel soos?

  1. Vetjan het gesê op Junie 15, 2011

    Eg tradisioneel sal amper niks kos nie, kry net ‘n moerse groot boom, sit ‘n paar stompe onder dit neer and siedaar .. net die plek vir ‘n groot indaba

  2. ek moes dubbel seker maak dat ek nie 1 April se koerant in my hande het nie.
    Weet hulle hoeveel magies gevul kan word met daardie geld

  3. pasella het gesê op Junie 15, 2011

    Asof daar nie al genoeg gemors/gesteel word nie.

  4. bernster het gesê op Junie 16, 2011

    Moenie die bier vergeet nie…

  5. HeavyHenry het gesê op Junie 16, 2011

    Hoeveel huisies kan daarvoor gebou word?

    Dom Fokkers!

  6. lora2me het gesê op Junie 16, 2011

    Ek het ook soos roosdoring gewonder of hulle nie dalk die datum verkeerd het nie, want onthou jy daardie Aprilgrap van die Parlementsgeboue wat ‘n casino sou word? Dis nou net weer ‘n geldmorsstorie. Dis altyd lekker om uit ‘n ander ou se beursie (aka belastingbetalers) te leef en planne te maak.

Los ’n antwoord vir Vetjan. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.