Pikkiewyn!

Mei 26, 2011 in Sonder kategorie

Hierdie ma sit op drie kuikens – maar hier sien jy net een.

As jy fyn oplet by die kolonie sal jy heelwat kuikens te siene kry, al hou die ma’s die kleintjies styf teen die bors.

Die drieling hier is maar woelig en ma pikkewyn moes net keer om hulle onder die vlerk te hou.

3 antwoorde op Pikkiewyn!

  1. loudavisi het gesê op Mei 26, 2011

    Ek hou van pikkewyne!
    Hulle is so koddig as hulle so regop loop.

    Puik foto – soos gewoonlik.

  2. lora2me het gesê op Mei 27, 2011

    Bie-a-oe-tie-foel.;)

  3. Te cute!

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.