Onse Vader!

Mei 25, 2011 in Sonder kategorie

Paternoster se toekoms:

Die goed is groot, nè?

6 antwoorde op Onse Vader!

  1. Blikskottel het gesê op Mei 25, 2011

    Ja en dit laat ooknie die landskap baie mooi lyk nie.

  2. bernster het gesê op Mei 25, 2011

    En ons het nog 1000’e nodig om ‘n verskil aan kragvoorsiening te maak.

  3. monicahaddad het gesê op Mei 25, 2011

    Wat ‘n pragtige foto!

  4. jannel1 het gesê op Mei 25, 2011

    Lyk soos ‘n eindtye fliek of iets.

  5. HeavyHenry het gesê op Mei 25, 2011

    The Aliens have landed!

  6. HeavyHenry het gesê op Mei 25, 2011

    Dissie soseer vo-els nie – maar die goed maai onder die vlermuise – hulle vlieg nie in die vlerke vas nie, maar die lugdrukverskille van ‘n “near hit” neuk hulle op.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.