Cabo das Tormentas

Mei 23, 2011 in Sonder kategorie

Gister:

Vandag:



4 antwoorde op Cabo das Tormentas

  1. gister was lieflike dag en ja vandag is dit winter.

  2. TS het gesê op Mei 23, 2011

    mistroostig vandag

  3. lora2me het gesê op Mei 23, 2011

    Dis die Moederstad vir jou …. liewers, die Moeder van alle stede as dit by storms en onvoorspelbaarheid kom. Nog steeds mal oor die plek.:)

  4. Lyk soos 2 jaar terug se Argus, maak my sommer lus vir fietsry. Dae soos die boonste een is net vir sissies…

Los ’n antwoord vir TS. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.