Dit het werklik gebeur! Die Wegraping

Mei 23, 2011 in Sonder kategorie

Ons het almal die boodskap verkeerd gelees – die Wegraping is nie vir die mensdom beskik nie – ons is immers te sondig.

Hier sien jy die gelukkige weggeraaptes:

4 antwoorde op Dit het werklik gebeur! Die Wegraping

  1. :-)) !!

  2. lora2me het gesê op Mei 23, 2011

    Ja, en hulle verdien dit. Geen sonde net. Net blote uitgelate geluk en onskuld.;)

  3. palamino het gesê op Mei 25, 2011

    Ag ma hulle is pragtig

  4. vuurklip het gesê op Mei 25, 2011

    Ja, net jammer hulle is nou in die (ANC?) hemel.

Los ’n antwoord vir lora2me. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.