Dit het werklik gebeur! Die Wegraping
Mei 23, 2011 in Sonder kategorie
Ons het almal die boodskap verkeerd gelees – die Wegraping is nie vir die mensdom beskik nie – ons is immers te sondig.
Hier sien jy die gelukkige weggeraaptes:
Mei 23, 2011 in Sonder kategorie
Ons het almal die boodskap verkeerd gelees – die Wegraping is nie vir die mensdom beskik nie – ons is immers te sondig.
Hier sien jy die gelukkige weggeraaptes:
Doubtingthomas het gesê op Mei 23, 2011
:-)) !!
lora2me het gesê op Mei 23, 2011
Ja, en hulle verdien dit. Geen sonde net. Net blote uitgelate geluk en onskuld.;)
palamino het gesê op Mei 25, 2011
Ag ma hulle is pragtig
vuurklip het gesê op Mei 25, 2011
Ja, net jammer hulle is nou in die (ANC?) hemel.