Die Rooi See in Simonstad – Net vir die sondaars!

Mei 21, 2011 in Sonder kategorie

Dagbreek – as jy hierdie dag beleef is jy oorgeslaan by die Wegraping!

Is jy nie dankbaar nie?

5 antwoorde op Die Rooi See in Simonstad – Net vir die sondaars!

  1. Mooi nê!

  2. loudavisi het gesê op Mei 21, 2011

    Dis die mooiste foto vir dié dag!
    Juis die laaste dag..
    ; 0

  3. Geitjie1 het gesê op Mei 21, 2011

    Mooi foto, ek laaik die kleur skakerings!

  4. HeavyHenry het gesê op Mei 21, 2011

    Nice Fotie!

  5. Ook nog hier- dis ‘n mooi foto van ‘;n baie lekker plek!

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.