Wit is die water …

Mei 17, 2011 in Sonder kategorie

… en bleek is die maan,

Wie is dit wat daar

So geruisloos gaan?

Uit Rietfontein van I.D. du Plessis


7 antwoorde op Wit is die water …

  1. Modigliani het gesê op Mei 17, 2011

    Stunning foto!

  2. foto pas perfek, kan hom al so in die dam sien weerkaats

  3. lora2me het gesê op Mei 17, 2011

    Ek is mal oor die ballade van die “sombere tafereel …” en die foto is manjifiek.

  4. HeavyHenry het gesê op Mei 17, 2011

    Nice!

  5. vuurklip het gesê op Mei 18, 2011

    Joe thinks wrongly!

    Dis vroegoggend gekiek net voor die Maan agter die kim verdwyn het – met my Powershot SX210 IS kanon – ‘n mik-en-druk met ‘n 14x zoom.

  6. skaawagter het gesê op Mei 20, 2011

    …kom kyk hoe loer die maan…

  7. …Fullest wieder Busch und Tal still mit Nebelglanz….uzw

Los ’n antwoord vir skaawagter. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.