‘n Groot dam …

Mei 15, 2011 in Sonder kategorie

… as jou enjin gekalf het! 

Die skipper laat waai met die rieme.

6 antwoorde op ‘n Groot dam …

  1. HeavyHenry het gesê op Mei 15, 2011

    Hy’s nog groter as jy vergeet het om die roeispane saam te vat…

  2. TS het gesê op Mei 15, 2011

    Siestog… harde werk

  3. monicahaddad het gesê op Mei 15, 2011

    Roei Jannie Roei!

  4. Neander het gesê op Mei 15, 2011

    Hy roei dan weg?

  5. vuurklip het gesê op Mei 15, 2011

    Rigting Simonstad … maar dis nog vêêêr.

  6. Vetjan het gesê op Mei 15, 2011

    Nee man sy enjin is nog reg, hy kry net so bietjie oefening in.

Los ’n antwoord vir Neander. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.