Werkersdag?

Mei 1, 2011 in Sonder kategorie

Na middagete by Casa Labia in Muizenberg:

Mosaïek in die ou poskantoorgebou in Muizenberg:

En toe, sononder:

7 antwoorde op Werkersdag?

  1. Blikskottel het gesê op Mei 1, 2011

    MMM baie lekker en mooi.

  2. was ‘n lieflike dag om te ontspan

  3. loudavisi het gesê op Mei 2, 2011

    daar’s nêrens mooier as die Kaap nie!

  4. TS het gesê op Mei 2, 2011

    mooi – dankie

  5. smella het gesê op Mei 2, 2011

    Mooi foto’s, hoe verlang ek nou na die pragtige Kaap.

  6. monicahaddad het gesê op Mei 2, 2011

    Be calm and tranquil in your pursuit of the finest things 🙂

  7. HeavyHenry het gesê op Mei 7, 2011

    Nice mosaieke. Halway House se poskantoor s’n was opgeneuk, toe gered en dis nou in die magistraatskantoor en lyk soos jip se gat. Julle is gelukkig.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.