Dapper? Slim? You be the judge …

April 19, 2011 in Sonder kategorie

Op vandag se voorblad van Die Burger.

Die mannetjie is trots op sy vangs. Die koerant noem hom dapper.

Wat is dapper daaraan om ‘n stomme vis met aas om die bos te lei sodat hy/sy die hoek sluk en dan vanaf droë grond die vis in te katrol. Big Deal!

En dit vir die “pret”.

Dalk is die mannetjie se naam simbolies van sy ander anatomiese proporsies: Kleinhans

Meer hier: Die Burger 

1 antwoord op Dapper? Slim? You be the judge …

  1. loudavisi het gesê op April 20, 2011

    ek verstaan dit ook nie.
    As die ou honger is, sal ek vir hom ‘n broodjie gee. . trofee jagters..(?)

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.