Die Mirakel!

April 15, 2011 in Sonder kategorie

Dis nie net Christus en ander lede van die Heilige Familie wat op rare plekke verskyn (soos op toast) of trane van bloed stort nie (soos Mariabeelde), nee, die aanstaande lid van die Britse koninklike familie het nou ‘n mirakuleuse verskyning gemaak – en dit op ‘n jellybean!

Aangesien sy waarskynlik die volgende Mev Koning gaan wees en dat die Koning die hoof van die Anglikaanse Kerk is, Defender of the Faith and all that, is hierdie verskyning seker vanpas.

Staan so ‘n meter of twee weg van die foto:

Lees meer hier by The Telegraph

3 antwoorde op Die Mirakel!

  1. laat my meer aan John Lennon dink of dalk is die bril te groot vir hom

  2. loudavisi het gesê op April 15, 2011

    dis omtrent ‘n mirakel!
    Die wereld gaan nou aan haar voete wees.

  3. Wragtag! Is daardie prentjie op die jelly baby gemanipuleer of is dit dinkum?

Los ’n antwoord vir loudavisi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.