Flater du Cap
Maart 31, 2011 in Sonder kategorie
Jy weet teen die tyd waarom die prys herdoop word na Flater du Cap
Maart 31, 2011 in Sonder kategorie
Jy weet teen die tyd waarom die prys herdoop word na Flater du Cap
Maart 20, 2011 in Sonder kategorie
Mooi, nè?
In ‘n onderhoud van ‘n Parlementêre Komitee met Eskom, vra een van die LP’s waarom Eskom nog nie windlaaiers op Tafelberg gebou het nie, veral aangesien daar so baie wind op die berg is.
Kyk hoe die toegangspaaie die omgewing versteur.
Meer hier: Watts Up With That
Maart 16, 2011 in Sonder kategorie
Mev Pik hou die nes met eier warm, Mnr Pik hou wag.
Maart 14, 2011 in Sonder kategorie
Nou ja, ek is nie ‘n groot vriend van die filosofie nie – of ten minste nie van selferkende armchair filosowe nie. lyk my sodra iemand ‘n jaarkursus in die filosofie gevolg het, verloor hulle die vermoë om self te dink.
Toe kom ek af op ‘n lofrede aan een van die helde van die post modernisme: Roland Barthes.
Die stuk laat my dink aan die uitdrukking: “damned with faint praise”. Lees dit maar self.
Wat my die meeste getref het, is die beskrywing van sy bydrae in vergaderings van ‘n skoolkomitee waar die dag-tot-dag sake bespreek is:
His famous sensitivity to language even extended to the minutes of the weekly meetings, where he routinely “replaced commas, selected more appropriate words, restored nuances, recalled the exact terms that had been used. Even in these humble texts he was never satisfied with platitudes or inexactitudes.”
Verdere kommentaar oorbodig.
Dan sluit die lofrede(sic) af met:
After describing in detail his preference for fountain pens over felt-tip or ballpoint, after recounting his experiments with the electric typewriter at the suggestion of Philippe Sollers, after detailing how he organizes his workplace and schedule in Paris and in the provinces, Barthes tells Rambures about his index-card system, which is based on slips of paper precisely one-quarter the size of a usual page: “At least that’s how they were until the day standards were readjusted within the framework of European unification (in my opinion, one of the cruelest blows of the Common Market).
Is die soort pen wat jy gebruik, of die formaat van jou indekskaarte ‘n aanduiding van jou intellektuele vermoeëns of van jou hangups?
En die foto: lyk die man nie hoogs ingenome met homself nie? “Jirre, maar ek is ‘n cool dude“
Laat my dink aan Alan Sokal se eksperiment.
Maart 13, 2011 in Sonder kategorie
Hier is dit nou. Die President van die EESC (European Economic and Social Committee), die agbare meneer Staffan Nilsson, verklaar dat die katastrofe in Japan deur – ja werklik – deur Klimaatverandering en Aardverwarming veroorsaak is.
Has not the time come to demonstrate on solidarity – not least solidarity in combating and adapting to climate change and global warming? Mother Nature has again given us a sign that that is what we need to do.
Dis ‘n goedkoop truuk wat misbruik maak van derduisende mense se lyding agv omstandighede buite menslike beheer. By implikasie, is die ramp die gevolg van menslike toedoen.
‘n Gevoellose en siniese uitspraak wat die infame Jimmy Kruger se dit laat my koud by verre oortref.
Mag hy self deur ‘n tsoenami getref word.
Lees die berig hier: EESC
Maart 12, 2011 in Sonder kategorie
Gelukkig nie!
Die wawiel is 45cm in deursnee, van bo na onder en 40 cm van links na regs.
Maart 7, 2011 in Sonder kategorie
‘n Toneel uit Death In Venice, ‘n movie uit 1971 met Dirk Bogarde en die kamera van William Kentridge!
En hier is ‘n skepping van Kentridge:
Maart 7, 2011 in Sonder kategorie
Kom, almal, staan saam. Ek kollekteer om vir Graeme Smith en sy maatjies elk so ‘n persentjie te koop.
Foto hier by GothStar
Maart 4, 2011 in Sonder kategorie
Mthethwa aks Cele to investigate ‘raid’
Police Minister Nathi Mthethwa has asked National Police Commissioner Bheki Cele to investigate a controversial visit by two policemen to the public protector’s office.
Lees hier by News24
Foto by Theridgeonline
Die Openbare Beskermer het mos Cele se huur van polisiekantore as onreëlmatig bevind.
Onlangse kommentare