Groot Brag?

Februarie 26, 2011 in Sonder kategorie

In vanoggend se BY spog Dr Ali Bacher oor sy eerste mediese praktyk: Toe hy dit verkoop het, het hy 60 pasiënte per dag gesien.

As hy ‘n nege-uur dag gewerk het, beteken dit dat hy gemiddeld minder as 10min aan ‘n pasient bestee afgestaan het.

En teen vandag se koste van R285 vir ‘n konsultasie, sou hy meer as R17000 per dag verdien gemaak het.

Êrens is iets verkeerd. 

Met daai tamaai inkomste sou ek ook so tevrede en breëbors rondgestaan het. 

Foto: Times Live 

8 antwoorde op Groot Brag?

  1. Duidelik is wat hy gedoen het niks anders as uitbuiting van siekes nie. Nou ken ons sy ware kleure. Ek wonder of meeste dokters nie maar so maak nie?

  2. Klink ook nie vir my lekker nie.

  3. hulle doen.

  4. Miskien was daar meer as een vennoot?

  5. TS het gesê op Februarie 26, 2011

    Aha hy sou beter gevaar het met groepsessies! Dan kon hy 120 per dag gedoen het

  6. Goeie waarneming.

  7. Berwick het gesê op Maart 5, 2011

    Goeie punt!

  8. Ou-Top het gesê op Maart 15, 2011

    Of n game gegooi het nie of n sidebet gevat het nie.

Los ’n antwoord vir Berwick. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.