Boontjiesop teen die wet!

Februarie 7, 2011 in Sonder kategorie

Uit vandag se Cape Times …

Ek dink as Minister Chaponda (en omtrent elke politikus) net sy mond toehou , sal die probleem veel kleiner wees?

2 antwoorde op Boontjiesop teen die wet!

  1. louisna het gesê op Februarie 7, 2011

    Net boontjiesop? Wat van baked beans, gestoofte vrugte en ander buikwindstimulerende kossoorte?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.