Flying Fish!?

Januarie 24, 2011 in Sonder kategorie


Die Ingelse beoog nou om visse vanaf die Lake District te airlift na koeler waters in Skotland. Dis glo noodsaaklik om die visse te red agv aardverwarming – newwermaaind die afgelope jare se aardafkoeling. Lees hier: The Independent

Nou wonder ek of hulle die visse van Skotland se koue waters gaan airlift na die Lake Districts as dit nog langer afkoel? Ek die hoop Ingelse het dáárvoor beplan.

Commuting Fish …

As ons moet oordeel op die chaos op hulle lughawens, het ek ernstige twyfel!

Grafika

 

3 antwoorde op Flying Fish!?

  1. Ek’t gedog visse wat vlieg is ‘n lieg. Het nou die dag gesien hoe een van die kois in ons visdam sy hele lyf uit die water lig, ek weet nie of hy iets wou hap nie. So dalk moet hulle net goeie aas he aan die anderkant?

  2. Néé, dis die reine waarheid – het hulle self al gesien!

  3. Jis die mense is snaaks – pleks hulle skuif net kleintjies!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.