Pasop!
Januarie 10, 2011 in Sonder kategorie
Noudat al hoe minder mense skrik vir Global Warming en die einde van die wereld teen 2100, moet die wolf-roepers die die doelpale verskuif.
Die wereld het nou blaaskans tot die jaar 3000!
Climate change to continue to year 3000 in best case scenarios
New paper in Nature Geoscience examines inertia of carbon dioxide emissions
New research indicates the impact of rising CO2 levels in the Earth’s atmosphere will cause unstoppable effects to the climate for at least the next 1000 years, causing researchers to estimate a collapse of the West Antarctic ice sheet by the year 3000, and an eventual rise in the global sea level of at least four metres.
Bron: Watts up With That
TS het gesê op Januarie 10, 2011
Ek gaan dit beslis nie maak nie
louisna het gesê op Januarie 10, 2011
Dalk moet ons die “period of grace” geniet.
monicahaddad het gesê op Januarie 10, 2011
Die Nature Geoscience ouens was baie duidelik nog nie op McGregor die afgelope jaar nie 🙁
rosiemetdorings het gesê op Januarie 10, 2011
Hoekom skielik soveel grasie? die ander doemprofete raak ongeduldig