Hoe om Matriekpunte verder op te stoot
Januarie 10, 2011 in Sonder kategorie
Is dit nie prysenswaardieg nie?
Ons matriekslaagsyfer verbeter van 60% tot 67% en dit terwyl onderwysers staak!
Dalk moet hulle volgende jaar wéér staak, en dan sommer langer.
louisna het gesê op Januarie 10, 2011
Ongelukkig hou die slaagsyfer nie tred met matrikulante wat op universiteit opdaag se vermoe om hul kursusse te slaag nie.
monicahaddad het gesê op Januarie 10, 2011
LOL nou verstaan ek alles!
vuurklip het gesê op Januarie 10, 2011
Maklik, laat die lektore ook staak!
louisna het gesê op Januarie 10, 2011
…dan die baas ook as hulle die dag begin werk.