Hoe om Matriekpunte verder op te stoot

Januarie 10, 2011 in Sonder kategorie


Is dit nie prysenswaardieg nie? 

Ons matriekslaagsyfer verbeter van 60% tot 67% en dit terwyl onderwysers staak! 

Dalk moet hulle volgende jaar wéér staak, en dan sommer langer.

4 antwoorde op Hoe om Matriekpunte verder op te stoot

  1. louisna het gesê op Januarie 10, 2011

    Ongelukkig hou die slaagsyfer nie tred met matrikulante wat op universiteit opdaag se vermoe om hul kursusse te slaag nie.

  2. LOL nou verstaan ek alles!

  3. Maklik, laat die lektore ook staak!

  4. louisna het gesê op Januarie 10, 2011

    …dan die baas ook as hulle die dag begin werk.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.