Sneeu in Europa?

Januarie 7, 2011 in Sonder kategorie

Watwo! Hierdie is Volksrust, laat 1950’s.

6 antwoorde op Sneeu in Europa?

  1. Besonderse foto

  2. Lyk Blerrie koud!

  3. TS het gesê op Januarie 7, 2011

    Wow… dis darem nog koud winters daar!

  4. Dis nie blerrie koud nie, dis LEKKER koud.

  5. Trakie het gesê op Januarie 7, 2011

    Hoop daar het ‘n kaggelvuurtjie in die huis gebrand!

  6. jjanajj het gesê op Januarie 7, 2011

    BEAUTIFUL! wow, dis regtig magic. i like!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.