Kat in die sak beding?
Januarie 3, 2011 in Sonder kategorie
In hierdie land waar jy letterlik met moord wegkom, gaan jy ‘n pleitooreenkoms aan wat jou 18 jaar in die tjoekie laat sit.
En het jy al ooit gehoor dat ‘n hofsaak waarin moord en kaping ter sprake is, binne dae afgehandel word?
WillieBlogNie het gesê op Januarie 3, 2011
Dis net in Afrika waar dit gebeur…
TS het gesê op Januarie 3, 2011
Ek het ook die naweek gewonder. Hoekom hoor ‘n mens so baie van die misdaad maar so min van skelms wat gevang word en gestraf word? Mens sal miskien hoor iemand is aangekeer en dan ‘n piepklein beriggie as hy/hulle gevonnis word. Moet die vonnis nie meer beklemtoon word dat die skelms kan sien wat die gevolge kan wees?
Vetjan het gesê op Januarie 3, 2011
Ek het maar ‘n blog geskryf as kommentaar
HeavyHenry het gesê op Januarie 3, 2011
Was dit ‘n special Krismis deal?
vuurklip het gesê op Januarie 3, 2011
Dankie, dalk kan jy my opvoet, of is jy die 5-e wiel aan die osewa?
Blikskottel het gesê op Januarie 7, 2011
Die poepol het darem skulig gepleit wat die belastingtaler baie tyd en gld gespaar het.