2010: Laaste sononder

Januarie 1, 2011 in Sonder kategorie

Die son gaan onder oor 2010

11 antwoorde op 2010: Laaste sononder

  1. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    …en ‘n nuwe dag breek…

  2. Ons het ook vir die lieflike kleure in die wolke gekyk!!
    Sy oujaars kleed was baie besonders

  3. louisna het gesê op Januarie 1, 2011

    Hallo Monica. Ek het jou song gesteel en op die stoep geplak.

  4. palamino het gesê op Januarie 1, 2011

    Jinne….mooi

  5. Dis pragtig!

  6. brug het gesê op Januarie 1, 2011

    Waars die berge ?

  7. Nice fotie!

  8. TS het gesê op Januarie 1, 2011

    mooi… hoop die jaar het ook sulkes

  9. vuurklip het gesê op Januarie 1, 2011

    Die kamera kyk wes oor die berg bó Glencairn naby Simonstad.

  10. Berwick het gesê op Januarie 2, 2011

    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.