Jy blaai in die argief vir 2010 Desember.

Doen iets voor dit te laat is!

Desember 2, 2010 in Sonder kategorie

Ons moet dadelik ophou om CO2 die lug in te stuur.

Netnou lê die Global Warming net so dik hier in Kaapstad!

Moenie sê jy is nie gewaarsku nie … 

The Telegraph

Zim may need South Africa’s help in issuing passports

Desember 2, 2010 in Sonder kategorie

“Zimbabwe may need to enlist the help of the South African government in issuing new Zimbabwean passports because the country is unable to process sufficient passports on its own, Zimbabwe’s Home Affairs Co-Minister Theresa Makone said on Wednesday. “

HaaaHaaa!

Ons sal hulle drie maande laat wag vir ‘n egte paspoort en drie dae vir ‘n vervalste paspoort.