Weervoorspellings en Global Warming

Desember 22, 2010 in Sonder kategorie

Die Britse weerkantoor voorspel nou al die afgelope drie jaar dat hulle winters matig en warmer as gemiddeld sal wees. In 2000 het hulle selfs beweer dat sneeu iets van die verlede is!

Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was die Geallieerdes se inval kritiek afhanklik van die weer en het hulle staat gemaak op akkurate weervoorspellings om die finale datum vir die inval te bepaal.

Wat dink jy sou gebeur het as Eisenhower op die huidige weerkantoor se vooruitskatting staat moes maak?

(Britse weervoorspelling sou van dag vandag akkurater en in Duits gewees het.)

Lees hier: GWPF 

Foto: Omaha Beach

8 antwoorde op Weervoorspellings en Global Warming

  1. Vandat die gat in die ozoonlaag toegestop is, kan die son nie meer inkom om ons te verkaiing nie.
    ek byt nie aan een van hierdie natuurrampe wat hulle so aanmekaar predik nie

  2. abrham het gesê op Desember 22, 2010

    haas das het dit reg gekry

  3. Ek is nog nie oortuig dat mense daai osoongat gegrou het nie …

  4. TS het gesê op Desember 22, 2010

    Mens weet nie wat om te glo nie maar die weer is anders.

  5. net so min as wat ek oortuig kan word dat dit ons is wat die vuur onder die aarde stook.

  6. Dis ‘n lekker artikel – so “surreal” die ouens is in denial.

    Dom bliksems!

  7. “nog ‘n bewys dat fisiese parameters ook maar soms wilde raaiskote kan wees”

    Dit klink vir my na ‘n oksimoron!

    As jy die AGW sage gevolg het, sal jy weet dat hulle “fisiese parameters” dikwels versinsels is, of opwaarts aangepas word om die teorie te bevestig.

    “Torture the numbers and they will confess to anything!”

  8. Vreugde en Vrede Oom!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.