Recycle, recycle, recycle!

Desember 21, 2010 in Sonder kategorie

Hoeveel keer kan jy ‘n gevriesde hoender recycle?

Dink jy die die skuldiges stop by een?

Lees hier: News24

Foto
 

3 antwoorde op Recycle, recycle, recycle!

  1. Neander het gesê op Desember 21, 2010

    Jy hou aan recycle tot die voorraad verkoop is.
    Maklik!

  2. As vegetarier kyk ek geamuseerd toe…

  3. Mens recycle tot die goed uitmekaar val – dan maak jy chicken patties – dit spaar energie, jy hoef nie dit te maal nie…

Los ’n antwoord vir HeavyHenry. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.