Vyfde Wiel aan die wa?

Desember 11, 2010 in Sonder kategorie

Ek sien die vyfde Vaviel aan die alliansie se wa wil nou alle privaatskole afskaf.

Alles moet gereduseer word na die laagste (nie werkende) gemene deler.

Hy sê: “… private skole is bastions van klasse-ongelykheid en moet waai …

Foto

Die Wiel op Wikipedia

Bron: Die Burger

5 antwoorde op Vyfde Wiel aan die wa?

  1. Vetjan het gesê op Desember 11, 2010

    het vanoggend my ‘n mat oor presies dieselfde berig gepraat.

    En ook opgemerk dat hulle alles wil aftrek na die laagste gemene deler toe.

    SADTU is die grootste euwel in SA.. sleg moere !

  2. TS het gesê op Desember 11, 2010

    Magsvertoon net soos die myne

  3. Moenie so hard op die man wees nie, sy geloof is dat afbreek makliker is as opbou – nie ons skuld dat werk vir hulle ‘n vloekwoord is nie.

  4. Ek het ook daai snuf in my neus, Vuurklip!

  5. Wel, solank daar nog ‘n ding is wat iets beteken, moet hulle hul bes probeer om dit te reduseer

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.